NewsSchools

Hoofleiers vir 2020 word aangekondig

Die hoofleiers vir 2020 is by die jaarlikse akademiesetoekenningsaand aangekondig

Die hoofleiers vir 2020 is by die jaarlikse akademiesetoekenningsaand, wat op 17 Oktober plaasgevind het, aangekondig. Die hoofleiers is sommer al vol entosiasme en nuwe energie besig met beplanning vir volgende jaar. “Ons sien met groot afwagting uit na wat julle vir 2020 beplan.” Baie geluk aan die volgende leerders: Spencer Muller (President), Berné van Heerden (Presidente), Arnau Bosch (Vise-president), Cornelius Opperman (Vise-president), Shanté Veldsman (Vise-presidente) en Anrie Janse van Rensburg (Vise-presidente).
“Sterkte vir julle termyn as voorlopers. Ons is trots op julle.”
Top 10 vir Kwartaal 3: Graad 12: Ryno Swanepoel, Rickus Greyling, Megan Angus, Murnu Wels, Bianca Cronje, Nantus Davel, Lésa Swanepoel, Adél Swart, Carla Viljoen en Desiré Gouws. Graad 11: Marlie Smit, Christinet Zaal, Dee-Mari Kriel, Berné van Heerden, Anrie Janse van Rensburg, Delmari van Eeden, Kayla Haywood, Annéke Maree, Juliana Benade, Francois Theron en Natasha Lombard. Graad 10: Marjean van Zyl, James Bellringer, Ger-Mari Kruger, Riaan Norval, Werner Janse van Rensburg, Kayla Becker, Kayla Vermaak, Esmaré Nel, Tiana Maritz en Elré Koortzen. Graad 9: Anika Smit, Lee-Ann du Toit, Kristin Brink, Janke Duvenage, Anya Richter, Lizé-Mari Pienaar, Marelize Harris, Dominic Nel, Tarien Davel en Daniélle Bosman. Graad 8: Anika Dedekind, Chanté Booysen, Zoé Richards, Nina Coetzee, Ilani Lathleiff, Louélle Toerien, Susan Gregory, Chris Hentzen, Monique Jansen van Rensburg en Mieke Steenkamp.
“Aan elke Pionier, baie sterkte met die eksamen wat reeds volstoom aan die gang is. Werk hard en jy sal die vrugte daarvan pluk.”

ALSO READ: Pionier se kreatiewe talent is sonder perke

Hoërskool Pionier se hoofleiers: voor – Arnau Bosch, Spencer Muller, Berné van Heerden en Cornelius Opperman. Agter – Shanté Veldsman en Anrie Janse van Rensburg.

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Carlien Grobler

A community-based journalist at Vryheid Herald since 2019, reporting on everything from hard news to human interest stories and sports, keeping the community informed

Related Articles

Back to top button