NewsSchools

LMS vier die Bokke en ondersteun vir CANSA

LMS trek hulle Bok-klere aan vir die Bokke en hulle pienk-klere vir CANSA

Lucas Meyer Koshuis hou hul jaarlikse Kersete op 30 Oktober. Dit is vir elke koshuisleerder ‘n hoogtepunt. Daar is heerlik geëet, geskenke uitgedeel, opvoerings gehou en gedans. Baie dankie aan elkeen wat ‘n bydrae gelewer het om die aand moontlik te maak. Dit was ‘n reuse sukses. 31 Oktober is siwwiedag en BOKKEDAG! LMS ondersteun die Springbokke 100 persent. Daar was nie eers ‘n oomblik se twyfel dat die Bokke gaan wen nie, en LMS was reg: die Springbokke is die wêreld se beste span! Ons het ook Dinsdag, 31 Oktober 2019, pienk aangetrek en elkeen ‘n pienk strikkie gekry om kankerlyers te ondersteun. LMS gee om vir die gemeenskap.
Belangrike datums:
4 November – Die eksamen begin.
12 November – Algemene Jaarvergadering: al die ouers moet probeer om hierdie belangrike vergadering by te woon.

LMS trek met pienk aan op 31 Oktober, en elkeen kry ‘n pienk strikkie om kankerlyers te ondersteun. LMS gee om vir die gemeenskap.

 

Kinders by die Lucas Meyer Koshuis Kersete op 30 Oktober.

ALSO READ: Lucas Meyer Primary School welcomed their Grade 1s

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Carlien Grobler

A community-based journalist at Vryheid Herald since 2019, reporting on everything from hard news to human interest stories and sports, keeping the community informed

Related Articles

Back to top button