
Nuwe personeellede
Graag verwelkom Lucas Meyer Primêre Skool die volgende nuwe personeellede: Mev E Kotze (Graad Een), Mej L Venter (Afrikaans Huistaal), Mej A Fourie (Graad Drie) en Mnr J van der Walt (Engels Addisionele Taal). LMS hoop hulle is baie gelukkig by die skool.
Nuwe mediamonitors
LMS wens die volgende mediamonitors geluk: Abigail Coetzer, Gizelle Lourens, Lesedi Mongale, Milandri Dorfling, Leandri du Plessis, Rickerd Craig, Ethan Bannink, Sebastian de Jager, AJ Swart en Ruben Kitching.
Snoepiemonitors
Die volgende snoepiemonitors word ook geluk gewens: Wihan de Villiers, Keagan Keightley, Lucille Solms, Edrich Burger en Shyann Pretorius.
Rekenaarmonitors
Die volgende leerders is as rekenaarmonitors aangestel: Johané Jansen, Juané Kroukamp, Danielle Wessels en Natasha du Toit.
“Veels geluk met julle aanstelling.”
Program:
Die swemgala vind 24 Januarie by Hoërskool Pionier se swembad plaas – meer nuus hieroor volgende week.
ALSO READ: GALLERY: How first day of school went at Lucas Meyer
Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates






