NewsSchools

Ichthus swemmers toets die waters by DHS gala

Ichthus se leerlinge het baie goed gevaar en die skool is trots op elkeen.

Op 28 Januarie het 13 van Ichthus se onder-11, -12 en -13 swemmers aan Dundee Hoërskool se gala deelgeneem.

Ichthus se leerlinge het baie goed gevaar en die skool is trots op elkeen.

Graag wil Ichthus hul waardering uitspreek teenoor Dundee Hoërskool, vir die geleentheid wat hulle die swemmers gebied het om deel te neem en sodoende hulle swemtye te verbeter vir die swem-seisoen wat voorlê.

‘n Woord van spesiale dank Shameel Ayob vir sy bydrae tot die reëlings.

ALSO READ: Ichthus gets an exciting start to 2020


HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za.  Add us on WhatsApp 071 277 1394.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button