NewsSchools

LMS verwelkom nuwe Skoolhoof

"Ek is so opgewonde om skoolhoof van Lucas Meyer Primêre Skool te wees en sien daarna uit om 'n pad saam met die skool te stap."

Mnr Aucamp was self vanaf 1997 tot 2003 ‘n leerder van die skool.
Hy was later drie jaar ‘n personeellid en daarna ‘n jaar departementshoof by Lucas Meyer Skool. Mnr Aucamp ken die trotse waardes wat die wenners van hierdie skool uitleef. Mnr Aucamp is getroud met Anneke Aucamp en het ‘n pragtige dogtertjie, Miné.
Mnr Aucamp sê: “Ek is so opgewonde om skoolhoof van Lucas Meyer Primêre Skool te wees en sien daarna uit om ‘n pad saam met die skool te stap.”

ALSO READ: Lucas Meyer Skool groet Mnr Cassie Smith

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Carlien Grobler

A community-based journalist at Vryheid Herald since 2019, reporting on everything from hard news to human interest stories and sports, keeping the community informed

Related Articles

Back to top button