NewsSchools

Top 10 presteerders kry erkenning

Baie geluk aan elke span wat met goeie sportmangees die wedstryde aangepak het.

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Top 10-knopies vir kwartaal vier van 2019 ontvang het: Graad 8: Anika Dedekind, Zoé Richards, Chanté Booysen, Susan Gregory, Chris Hentzen, Mieke Steenkamp, Nina Coetzee, Louélle Toerien, Ané Burger en Cay-li Birkenstock.
Graad 9: Anika Smit, Kristin Brink, Lee-Ann du Toit, Anya Richter, Lizé-Mari Pienaar, Marelize Harris, Toekie Zulu, Dominic Nel en Daniélle Bosman.
Graad 10: Marjean van Zyl, Ger-Mari Kruger, James Bellringer, Werner Janse van Rensburg, Kayla Becker, Tiana Maritz, Riaan Norval en Anneen Nel.
Graad 11: Marlie Smit, Dee-Mari Kriel, Christinet Zaal, Berné van Heerden, Anrie Janse van Rensburg, Delmari van Eeden, Kayla Haywood, Shanté Veldsman, Shaé Leeuw en Juliana Benade.
PUK 16 teen Ferrum:
Die tweede PUK 16 poelwedstryde het op Donderdag (5 Maart) op Pionier se tuisveld plaasgevind.
Baie geluk aan elke span wat met goeie sportmangees die wedstryde aangepak het.
Die uitslae is soos volg:
Rugby: o-14A 20-41, o-15A 14-5, o-16A 31-24, tweedes 5-24, en die eerstespan speel goeie en klipharde rugby en wen 25-5.
Netbal: o-14A 16-15, o-15A 7-7, o-16A 20-17, tweedes 23-10 en die eerstespan speel puik netbal en wen 31-19.
Hokkie: o-14A 1-1, o-15A 4-1, o-16A 2-1, tweedes 3-0; die eerstespan dogterspan speel uitstekende hokkie en wen 7-1 en die seunspan 1-8.
Die eerste hokkiespan se uitslag teen Piet Retief wat op 2 Maart gespeel is, was ‘n klinkklare oorwinning van 3-0.
Die laaste PUK 16 poelwedstryde vind op Saterdag, 14 Maart teen Hoërskool Volksrust by Pionier plaas.
Baie sterkte aan al die spanne.

ALSO READ: Pionier kraai koning in Puk 16-reeks

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Carlien Grobler

A community-based journalist at Vryheid Herald since 2019, reporting on everything from hard news to human interest stories and sports, keeping the community informed

Related Articles

Back to top button