
Wat is lekkerder as om jou maats, ouers en onderwysers met skadelose verf in alle kleure, in lopende reenboë te verander.
Die LMS juniorklasse het groot sukses behaal met hierdie prestige Donderdagmiddag.
Hulle het reeds besluit om dit later vanjaar weer ‘n keer aan te bied.
Sport teen Pongola
Op Woensdag 4 Maart vertrek die sportspanne na Pongola om op ‘n snikhete dag teen hulle mee te ding.
Netbaluitslae: o-7A gelykop 2-2, o-8A verloor 2-6, o-9B 4-9, o-9A wen 5-2, o-10A 0-8, o-11A 5-6, tweedespan 1-19, eerstespan 5-10.
Rugby: o-7A 30-0, o-8A 5-25, o-9A 0-15, o-11B 15-27, o-11A 0-43, eerstespan 26-10.
Hokkieuitslae: o-7A 0-2, o-8A 2-2, o-9A 0-0, tweedespan 1-0, eerstespan 3-0.
Die eerste hokkiespan het op Saterdag 7 Maart aan die Asjas Steenkamptoernooi in Empangeni deelgeneem en twee wedstryde gespeel.
Heuwelland 0-0 en wen 1-0 teen Grantham Park.
Die laaste week van toetse lê voor.
Werk hard want ‘kennis is mag!’
ALSO READ: LMS visit Vryheid’s historical sites
Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates






