Local newsNews

Vryheid KZN: Vryheiders staan saam

Hierdie besending van 24 Augustus was ongelukkig te veel vir een vrag

Die gemeenskap van Vryheid het weereens bewys dat hulle harte van goud het. Peggy Beetge stuur gereeld bakkievragte vol huishoudelike voorraad en klere na die plakkerskampe in Gauteng. Hierdie besending van 24 Augustus was ongelukkig te veel vir een vrag en die bakkie sal op 31 Augustus die res van die skenkings kom oplaai. Indien enigiemand ‘n skenking wil bydra, skakel Peggy by 083-949-1926.

ALSO READ: Another successful outreach to the needy

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Carlien Grobler

A community-based journalist at Vryheid Herald since 2019, reporting on everything from hard news to human interest stories and sports, keeping the community informed

Related Articles

Back to top button