NewsSchools

Vryheid KZN: Skool wens leerders sterkte toe vir die nuwe kwartaal

'n Nuwe week bring nuwe gesiggies terug

Die Covid-19 pandemie stel nuwe uitdagings aan skole en die manier waarop geleenthede uitgevoer word. By Lucas Meyer Primêre Skool is geen uitdaging te groot nie.
Vrydag, 24 Augustus, het Lucas Meyer Primêr ‘n suksesvolle inry- opedag gehad. Baie dankie aan die bekwame personeel wat die opedag op so ‘n spesiale manier uitgevoer het.
‘n Nuwe week bring nuwe gesiggies terug. Welkom aan die Graad 5 leerders wat die week by die res van die skool aangesluit het.

ALSO READ: Welkom terug by Lucas Meyer Primêre Skool, Graad 1’s

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button