Skool verkies nuwe leerders tot leierskap
Die skool kondig die verkiesing van nuwe leerders tot die verteenwoordigende leerdersraad en sosiale raad aan.
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoƫrskool Volksrust wat bykomend tot die Verteenwoordigende Leerdersraad en die Sosiale Raad verkies is:
Graad 9
Dian Jacobs

Graad 10
Senzo Ngwenya

Sosiale Raad
- Sinakhonke Nkosi
- Thubelihle Tshabalala

Die skool wens die leerders alles van die beste toe met hul nuwe verantwoordelikhede en sien uit na hul bydraes tot die skoolgemeenskap.
The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us onĀ YoutubeĀ and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit ourĀ webpage, follow us onĀ FacebookĀ andĀ Twitter, and follow us on ourĀ WhatsApp Channel



