Rekords spat tydens Volksrust se goue atletiekbyeenkoms
Hoërskool Volksrust se Goue Atletiekbyeenkoms lewer uitstekende prestasies en nuwe rekords in verskeie items.
Hoërskool Volksrust se Goue Atletiekbyeenkoms het Vrydag, 30 Januarie, uitstekende prestasies opgelewer, asook verskeie rekords wat verbeter is.
Rekords gebreek
Lindani Hlatshwayo (Seuns 19) – 3000 m: 09:03.06
Sthuli Zulu (Seuns 16) – 400 m: 52.87
Xian Meyer (Seuns 17) – 110 m hekkies: 14.63
Zani Wagner (Dogters 17) – Spiesgooi: 38.11
Beste algehele prestasies
Beste junior dogters: Nqobile Mdluli (Hoërskool Piet Retief)
Beste senior dogters: Rita-Marie Steyn (Hoërskool Volksrust)
Beste junior seuns: Mthobisi Dhlamini (Hoërskool Ferrum)
Beste senior seuns: Xian Meyer (Hoërskool Piet Retief)
Hoërskool Volksrust wens al die atlete en skole geluk met hul puik prestasies.
The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and follow us on our WhatsApp Channel



