Leerders blink uit in akademie en sport
Top akademiese leerders en sportpresteerders word vir hul harde werk vereer.
Baie geluk aan al ons leerders wat in die Top 10 van hul graad geëindig het. Julle harde werk en toewyding word raakgesien.
Graad 8
Chanelle Rautenbach
Lara Solms
Heike Venter
Jenice Slabbert
Sumari Botha
Zanelle Engelbrecht
Taliia Volschenk
Katelyn Heidtmann
Juniska Muller
Zian Fick
Graad 9
Kayla Scheepers
Lara Histermann
Danika Erasmus
Karie Janse van Rensburg
Diané Barnard
Alexis Palm
Anneke Maree
Frans Meyer
Abigail Pearce
Theo Roelofsz
Graad 10
Zanné Brückner
Yusrah Mohamed
Matilda Botha
Shané Swarts
Ivoné Lombard
Isabel Willemse
Zané van Rooyen
Jandri van Zyl
Conner Wilson
Andries van Rooyen
Graad 11
Leané Janse van Rensburg
Niquita Steyn
Annelien Vlok
Lienke Senekal
Xander Ayres
Lianca Badenhorst
Righard Odendaal
Marietjie Olivier
Layla Liversage
Lize Craig
Graad 12
Witske Fourie
Joshua Buys
Mia Bosman
Mia Pienaar
Michal Gerrie Richter
Kyla Bosman
Liané Rabe
Cara Meyer
Liané van Zyl
Lucille Solms
Rugbyproewe in die Midlands
Baie geluk aan die volgende seuns wat op Woensdag in die Midlands, NKZN, aan rugbyproewe gaan deelneem. Ons is trots op julle en wens julle alle sterkte toe.
O/18: G. Oosthuizen, J. Jordaan.
O/16: E.Mbata, J. Bekker, J. Joubert, M. Brits, S. Meyer, M. Pretorius.
O/15: C.Calitz, H. Botes, H. Saaijman, R. Nortjé, W. van der Merwe.
Gholfprestasies
Heike Venter het die naweek aan onderskeie gholfkampioenskappe deelgeneem en uitstekend gevaar. Sy het 20ste geëindig by die Gauteng Vroue Kampioenskappe en 13de by die Gauteng Junior Kampioenskappe.
Swemkampioenskappe wag
Ons wens Carli Eybers sterkte toe wat hierdie naweek aan die SA-swemkampioenskappe gaan deelneem.
NWU 16 finaal
Hierdie naweek vind die NWU 16 finaal plaas. Ons wens al ons spanne alle sterkte toe. Daar is vier spanne wat vir eerste plek gaan uitspeel. Ons is borsbars trots op julle. Baie sterkte, ons staan bankvas agter julle.
The news provided to you in this link comes to you from the editorial staff of the Vryheid Herald, a sold newspaper distributed in the Vryheid area.



