LettersOpinion

Helpende Hand nooi gemeenskap uit om aan te sluit

Marinè Jacobs skryf:- SOLIDARITEIT Helpende Hand se Vryheid-takglo in armoedeverligting, voorkoming enverbreking en nooi die gemeenskapuitombetrokketeraak by die organisasiedeurmiddel van vrywilligewerk, finansiëleondersteuning of skenkings. “Hoe meerhandewat help, hoe meerkanons die Vryheid-gemeenskapophef,” sê Ds Werner van den Heever die takvoorsitter. Van den Heever vertel dat die tak in die afgelope twee weke 15 addisionele lede gewerf …

Marinè Jacobs skryf:-

SOLIDARITEIT Helpende Hand se Vryheid-takglo in armoedeverligting, voorkoming enverbreking en nooi die gemeenskapuitombetrokketeraak by die organisasiedeurmiddel van vrywilligewerk, finansiëleondersteuning of skenkings. “Hoe meerhandewat help, hoe meerkanons die Vryheid-gemeenskapophef,” sê Ds Werner van den Heever die takvoorsitter. Van den Heever vertel dat die tak in die afgelope twee weke 15 addisionele lede gewerf het en sedert sy ontstaan net van krag tot krag gaan. “Die Vryheid-tak is nie net betrokke by Helpende Hand se nasionaleprojektenie, maar pakookplaaslikeprojekteaansoosons die behoefte in die gemeenskapidentifiseer. Die takwilgraagselfstandige en volhoubareprojekte van stapelstuur om sodoendearmoede in die gemeenskapnie net teverlignie, maar ooktevoorkom en teverbreek,” sê hy. Die Helpende Hand Vryheid-takneemookdeelaannasionaleprojektesoosdieSkooltassieprojekwaardaarhierdiejaar15skooltassiesaanbehoeftigegraadeens in Vryheiduitgedeelis.135 Graad 8 leerders van Hoërskool Pionier het ookelkeen’n wiskundesakkiesontvang om hullete help met wiskunde. Die Kosblikkieprojeksalbinnekortweer in KZN afskop.Deurhierdieprojek word plaaslikekleuterskole vanvoeding en opleidingvoorsien. Die Bemagtig-‘n-kind projekpoog om behoeftigekindersuit die gemeenskap ‘n hupstoot gee deurbyvoorbeeldekstrawiskundeklasse, musiekonderrigof om deelnameaan sport of ‘n sporttoermoontliktemaak. Vanaf April tot Junie maand sal die Vryheid-tak op bejaardes fokus deur verskeie projekte soos die Toontoffel-breiprojek, oumas en oupabederfdaes. Ons wil graag die bejaardes spesiaal laat voel. “Die Vryheid-tak het nog handenodig omaanhierdieHelpende Hand projektedeelteneem en die nood in die gemeenskapaantespreek,” sêVan den Heever. “Al die projektewatonsaanpak het ten doelom die gemeenskap op ‘n volhoubarewyse op tehef, en is tot voordeel van die heledorp.” Belangstellendes kan ook inskakel as Helpende Hand ondersteuners. Ondersteuning beloop so min as R50 maandeliks en dit help Helpende Hand om op die langtermyn genoeg fondse in te samel om projekte en programme aan te bied om armoede te verlig, voorkom en te verbreek. Vir meer inligting of om by die Helpende Hand projekte betrokke te raak, kontak gerus vir Werner van den Heeverby 082 412 1415.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button