Sport

Ncandu rolbalklub hou amptelike jaarlikse vergadering

Ncandu Rolbalklub het op 26 Julie sy Algemene Jaarvergadering gehou. Die geleentheid het gepaard gegaan met kompetisies van gemengde vierspel en sop-en-brood ete om die koue te verdryf. Die dag is deur almal geniet met die jaarlikse prysuitdeling wat ook plaasgevind het. Die wenners in die onderskeie kompetisies was: Dames Enkel: Hermie Mentz Mans enkel: …

Ncandu Rolbalklub het op 26 Julie sy Algemene Jaarvergadering gehou. Die geleentheid het gepaard gegaan met kompetisies van gemengde vierspel en sop-en-brood ete om die koue te verdryf. Die dag is deur almal geniet met die jaarlikse prysuitdeling wat ook plaasgevind het. Die wenners in die onderskeie kompetisies was:

Dames Enkel: Hermie Mentz

Mans enkel: Erich Holm

Gemengde pare (Nom.): Hermie Mentz en Schoeman Botha

Gemengde drieë: Erich Holm, Willem Samwell, Mart Browning

Getrekte pare (mans): Erich Holm en Jan Esterhuizen

Getrekte pare (dames): Hermie Mentz en Johanna le Roux

Voorgee enkel (dames): Hermie Mentz

Voorgee enkel (mans): André Bouwer

Mans pare (Genomineer): Schoeman Botha en Jaco Heunis

Dames pare (Genomineer): Hettie Bouwer en Johanna le Roux

Getrekte mans viere: Cor Horsten, Lukas Niemand, Solly Cronje en Johan Meaker.

Getrekte dames viere: Hettie Bouwer, Ansie de Villiers, Nesta Viljoen, Mart Browning.

Getrekte gemengde viere: Jan Winterbach, Schoeman Botha, Sannie Hartzenberg, Clyde Weber.

Beste vordering (dame): Mart Browning

Beste vordering (man): Clyde Weber

‘n Komitee vir die volgende jaar is ook verkies:

Schoeman Botha (president/voorsitter), Lu Theron (vise president en perke), Tertia Combrink (sekretaresse), Sannie Hartzenberg (tesourier), André Bouwer (instandhouding), Lukas Niemand (kompetisiesekretaris). Ander komiteelede is: Hettie Bouwer, Johan Meaker, Mart Browning, Erich Holm, Diana Cronje, Marius Bouwer en Hannes Willemse.

Schoeman Botha het sy dank uitgespreek teenoor Leonie Cilliers wat die afgelope jaar as sekretaresse gedien het, maar nie weer beskikbaar was nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button