Yskor Hengel Klub eer die beste
Yskor Hengel Klub het ook die klub kampioene vir 2017/2018 aangebied
Yskor Hengel Klub se prysuitdeling het op Mei 5 by Glabia woonstelle (La Gratitude) plaasgevind.
LEES OOK: Iscor Angling Club honours top achievers
Die volgende pryse was vir die 2017/2018 periode toegeken:
Insluiting in die SA Iscor Uitnodiging Span – Eddie Reynders, Quintus Oosthuizen en Henning de Meyer.
Insluiting in die SA Iscor Span – Albert van Niekerk, Elize Louw, Andries Howard, Egmont Alberts, Wayne Oosthuizen, Machel van Niekerk, Sonja Slabbert (bestuurder) en Marzanne Oosthuizen (kaptein).
Intersentrum ere met klere vir 25 jaar – Monty Slabbert, Piet Bothma en Johan Oosthuizen.
Yskor Hengel Klub het ook die klub kampioene vir 2017/2018 aangebied:
Junior – derde: Leane Snyman, tweede: Talia Snyman, kampioen: Devon Lee Botes.
Senior-Junior – derde: Wiehann Joubert, tweede: Shane Louw, kampioen: Juanre van Niekerk.
Dames – derde: Bettie Bothma, tweede: Elize Louw, kampioen: Annatjie Oosthuizen.
Meesters – derde: Hein Dahms, tweede: Eddie Reynders, kampioen: Johan Oosthuizen.
Seniors – derde – Schalk van Rooyen, tweede: Machel van Niekerk, kampioen: Wayne Oosthuizen.
“Baie geluk aan al die wenners, julle almal verdien dit en het hard gewerk daarvoor,” het lede van die klub bestuur gesê.
Also remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.
Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.
You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za or newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za



