Sport

VOORSKOU: Jo hou haar oë op die wenstreep

Jo Claasens is aanhouer wat weer-en-weer wen en ‘n werklike inspirasie vir enige atleet, jong en oud, wat graag groot hoogtes wil bereik.

Jo Claassen is ‘n doodgewone vrou, wat daagliks deur die lewe van ma- en vrouwees, probeer om klomp balle in die lug te hou.

LEES OOK: Bowlers choose their leaders for the year

Jo Claasen saam met haar twee kinders Lea (6)  en Xander (12).
Jo saam met haar man Rynard.

As 32-jarige vrou sorg sy vir haar gesin terwyl sy deur die dag haar korporatiewe hoed dra as ‘n suksesvolle besigheidsvrou, maar wanneer sy haar werksklere verruil vir ‘n paar drafskoene en die oop pad te voet aanpak, word Jo meteens ‘n onkeerbare vors wat stof skop in die oë van al haar teestanders.

Jo (of as jy lus is om haar te terg Johanna) Claasens is aanhouer wat weer-en-weer wen en ‘n werklike inspirasie vir enige atleet, jong en oud, wat graag groot hoogtes wil bereik.

Foto verskaf deur Marathontog: Jo het haar oë op die wenstreep.

“As jy wil wen moet jou kop reg wees. Dis seker so met sport en lewe oor die algemeen. Jy moet dink jy gaan wen, jy moet fokus op wen en dan sal jy.”

prakash rampersadh
Om die volle storie te lees kry hierdie week se uitgawe van die Newcastle Advertiser.

Also remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.

You can also email our offices; Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za – Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za – Tersia Gopi at newed@caxton.co.za – Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za and F.C. Pelser on sam@caxton.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button