Local sportSport

Vryheid KZN: Die duiwe sprei weer hul vlerke

Volgende week vlieg ons Marble Hall (343km) en Kimberly (601km) toe

Die vlug vanaf Standerton was ‘n riller, met net 24 jong duiwe van die 65 wat gemandjie was terug op die dag.
Die vlug van Senekal was ook moeilik, met die Noord-ooste wind wat duiwe saam met die Natal Combine duiwe afgewaai het see toe.
Die uitslae van die vier vlugte is as volg:
Senekal – Ou Duiwe (wenspoed: 1116.48mpm):
Pat Human: 1, 2, 3, 4, 5, 7, 9; Thomas Narian: 6, 10, 24; Dirk & Mariska: 8, 16, 21; Leon le Roux: 11, 12, 22, 26, 27; Robin & Charles: 13, 14, 15, 17, 18, 19, 28; Frikkie Marx: 20, 25.
Senekal – Jong Duiwe (wenspoed: 1131.55mpm):
Leon le Roux: 1, 6, 7, 8, 10, 11, 14; Frikkie Marx: 2, 12; Dirk & Mariska: 3, 5, 15, 16, 18; Thomas Narian: 9, 17, 19; Robin & Charles: 4, 13.
Standerton – Ou Duiwe (wenspoed: 1294.79mpm):
Frikkie Marx: 1, 2, 12, 19, 25, 28, 29; Robin & Charles: 3, 4, 6, 11, 17, 21, 24, 27; Leon le Roux: 5, 7, 8, 9, 13, 15, 16, 22; Dirk & Mariska: 10, 14, 18, 20, 23, 26.
Standerton – Jong Duiwe (wenspoed: 1290.02mpm):
Dirk & Mariska: 1, 3, 5, 6, 8, 10, 11, 16, 19; Frikkie Marx: 2, 9, 18; Leon le Roux: 4, 17, 20, 21, 22, 23, 24.
Volgende week vlieg ons Marble Hall (343km) en Kimberly (601km) toe.
Lekker vlieg!
Kontakpersoon: sekretaris – Leon le Roux by 084-366-8422.

ALSO READ: Vryheid Resiesduifklub – Resiesduiwe stel om te styg

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button