Latest NewsSchool sportSportBreaking News

NRS hengelaar blink uit

ZANDER van Greuning het die naweek van 2 Mei by die Vaaldam aan 'n hengelkompetisie gaan deelneem wat bekend staan as die Kampioen van Kampioene.

 

ZANDER van Greuning het die naweek van 2 Mei by die Vaaldam aan ‘n hengelkompetisie gaan deelneem wat bekend staan as die Kampioen van Kampioene.

Hy het die KZN o/19-span verteenwoordig. Al is hy net 12 jaar oud, het Zander sy staal gewys teen ses 17-jariges en agt 18-jariges. Uiteindelik het hy vierde in die land gekom, slegs een punt agter die derde plek en vier punte agter die eerste plek. Knap gedaan, Zander! NRS is baie trots op jou.

Nuwe personeel: NRS het die afgelope week twee nuwe personeellede verwelkom. Mnr Hennie Joubert wat van Thabazimbi afkomstig is, is die nuwe faktotum in die plek van mnr Jimmy Wilkin (alom bemind as “Oom Jimmy”) wat ná baie jare by NRS afgetree het. NRS het dan ook aan die einde van April met groot waardering van Oom Jimmy afskeid geneem. Mej M van Rooyen neem as Gr 1-onderwyseres oor by mev L Olivier wat na Middelburg verhuis het. Ons wens hulle albei ‘n lang en gelukkige verbintenis met NRS toe.

Choir: The senior choir of NRS was placed fourth in the choir competition held in Pongola, organised by the Zululand District Municipality and the Dept of Education. Well done! We know that you gave of your best.

Rugby against Egerton: On Tuesday, April 26, most of our rugby teams played against Egerton on our sports field. The results were as follows (NRS scores first): u/9A 0-5, u/10A 36-5, u/11A 22-5, the 2nd team 41-0 and the 1st team 22-12.

Winter sport against Pongola: Last Wednesday NRS hosted a sports day against Pongola. The results were as follows (NRS scores first): Rugby: u/9A 10-5, u/10A 12-15, u/11A 24-7, the 2nd team 27-5 and the 1st team 18-17; Hockey: u/10A 0-5 and the 2nd team 0-0; Netball u/9A 3-5, u/10A 7-1, u/11A 5-1, u/12A 3-12 and the 1st team 14-16. Well done, boys and girls, for giving of your best!

Dates to remember:

May 14 – Winter sport against Drakensberg (home)

May 17 – Rugby and hockey against Utrecht (home)

May 19 to 21 – Natal rugby trials

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button