Swemmers laat die damwater spat

Die volgende Hoërskool Ferrum swemmers het aan die 2016 Discovery Chelmsford Challenge deelgeneem:

Die volgende Hoërskool Ferrum swemmers het aan die 2016 Discovery Chelmsford Challenge deelgeneem:

– Reandi Fick

– Kelaine Fick

– Jenny Botha

– Cameron Fraser

– Joshua Pienaar

– Gerian Kock

– FC Scholtz

– Graham Whitehead

– Sias Weyers

– Ingrid Groenewald het die 500m, 1km en 3km resies voltooi.

– Ruan Jansen van Vuuren het die 500m wedloop voltooi, en sewende plek in die 1 000m behaal.

– Minette Jansen van Vuuren het ‘n driede plek in haar ouderdomsgroep behaal, en vyfde plek algeheel.

– Francois Weyers het die sesde plek behaal in die 1000m. Hy het ook gekwalifiseer om aan die 3km en 5km Suid Afrikaanse Ope Water kampioenskappe deel te neem wat in Maart in Grabouw plaasvind.

Baie geluk aan almal wat deelgeneem!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button