Sokkersterre by DJS

"Well done, boys"

DJS se sokkerspan het hulsel hierdie jaar bewys as ‘n span om mee rekenskap te hou, alhoewel daar min o/13 spelers was en ons gemengde spanne moes maak, het hulle hulle man gestaan teen die ervare spanne en meer as een in die stof laat byt. Die skool is trots op hulle en glo dat DJS se sokker net meer belowend sal raak in die toekoms. “Well done, boys!”

DJS Grade 1 support cancer on Bandana Day.
DJS Grade 1 support cancer on Bandana Day.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button