Local newsNews

Hier kom koue

Hou vas jou jas - koue, wind, reën en sneeu kom waarsku weerdiens

Maak jou maar reg vir nog ysige temperature later in die week wanneer n koue front van Woensdag tot Vrydag oor die suidwestelike dele van die land sal inbeweeg.

Gautengers gaan bibber met temperature van onder vriespunt, terwyl die noordelike provinsies ook aansienlik kouer temperature sal voel.

Parysenaars sal Vrydag ‘n ysige maksimum temperatuur van 12 grade Celsius hê  en Saterdag styg die kwik vir dié dorp net tot 16 grade Celsius. Beide dae het minus minimum temperature.

Sterk wind word ook vir Donderdag voorspel.

Vir Wes- en Oos-Kapenaars is swaar reën voorspel en is daar ook die moontlikheid van sneeu in die Wes-Kaap en selfs dele van die suidwestelike binneland.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button