Local newsNews

WOW-prestasie vir dié leerders se spelvernuf

‘n Spelwoord pootjie nie sommer dié woordfiks leerders van Primêre Skool Parys wat Vrydag aan die Vrystaat-ronde van die Sanlam WOW Spelfees in Bloemfontein sal deelneem nie. Die leerders het reeds op 14 Augustus in Kroonstad aan die distriksronde  deelgeneem waar hul deurgedring het na die provinsiale uitdun. Die leerders wat Vrydag in Bloemfontein sal …

‘n Spelwoord pootjie nie sommer dié woordfiks leerders van Primêre Skool Parys wat Vrydag aan die Vrystaat-ronde van die Sanlam WOW Spelfees in Bloemfontein sal deelneem nie.

Die leerders het reeds op 14 Augustus in Kroonstad aan die distriksronde  deelgeneem waar hul deurgedring het na die provinsiale uitdun.

Die leerders wat Vrydag in Bloemfontein sal wees vir die spelfees is Layla van Riet, Marli Fourie, Janco Ferreira, Lucy Botha, Megan Smit, Rohan Williams, Anakin Powell, Dominic Brits, Karla Haggard, Chrishana Spunges, Charlene Venter en Reuben de Jager.

Agter is Layla van Riet, Marli Fourie, Janco Ferreira, Lucy Botha en Megan Smit. In die tweede ry is Rohan Williams, Anakin Powell en Dominic Brits. Voor is Karla Haggard, Chrishana Spunges, Charlene Venter. Reuben de Jager was afwesig met die neem van die foto.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button