Local newsNews
So lyk Hoërskool Parys se nuwe leiers
Baie geluk aan elkeen van hierdie leiers met jul verkiesing.
Hoërskool Parys se leerlingraad en Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) vir 2025/2026 is Karabelo Tuge, Bianca Beneke, Siphokazi Direko, Leandri Schoeman, Mari Potgieter, Paseka Kutoane, Julio de Ponte, Nikki-Lee Badenhorst, Bay-Linn Oelofse, Anke Garbers, Heinrich van Niekerk, Linden Smit, Brendan Fouché, Heinrich Nortjé, MW Supra, Dregan Brink, Gina van der Westhuizen en Nico Rust.

Bay-Linn Oelofse is president van die VRL, met Brendan Fouché en Anke Garbers as vise-presidente.
Gina van der Westhuizen en Nico Rust is afwesig op die foto.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



