Local newsNews
Datum vir eerste rugby-kragmeting vir Parys bekend
Spelers sal vanaand ook oefen met die oog op voorbereiding vir die vriendskaplike wedstryd.
Parys-rugbyklub speel sy eerste vriendskaplike wedstryd teen Sasolburg Donderdag 29 Januarie om 19:30 in Sasolburg.
Spelers sal vanaand (Maandag 19 Januarie) ook oefen met die oog op die vriendskaplike wedstryd.
Oefening is om 18:30 op Hoërskool Parys se rugbyveld.
Oefendatums voor die vriendskaplike wedstryd lyk so:
Maandag 19 Januarie
Dinsdag 20 Januarie
Donderdag 22 Januarie
Maandag 26 Januarie
Dinsdag 27 Januarie
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



