NewsNews

Miljoene een van die dae sonder WhatsApp

Is jy een van die wie se slimfoon dalk teen die einde van die jaar nie meer ‘slim’ genoeg gaan wees om WhatsApp te gebruik nie?

Is jy een van die wie se slimfoon dalk teen die einde van die jaar nie meer ‘slim’ genoeg gaan wees om WhatsApp te gebruik nie?

whatsapp-logo-vector

Wel, die slegte nuus is dat indien jou slimfoon met ouer weergawes van Android, iOS en Windows Phone toegerus is, gaan jy dalk moet kyk na ‘n nuwe selfoon of jy sal moet leer om sonder WhatsApp klaar te kom.

Hier is ‘n lysie waar jy kan kyk of jy geraak word:

  1. BlackBerry OS and BlackBerry 10
    2. Nokia S40
    3. Nokia Symbian S60
    4. Android 2.1 and Android 2.2
    5. Windows Phone 7
    6. iPhone 3GS/iOS

’n Goeie aanduiding is dat enige slimfoon ouer as vyf jaar in alle waarskynlikheid nie oor die regte sagteware beskik om langer met WhatsApp te kan kommunikeer nie.

Die WhatsApp-groep het die funksie vir BlackBerry OS, BlackBerry 10, Nokia S40 en Nokia Symbian S60 tot 30 Junie 2017 verleng.

As jy een van die is wat geraak word deur die nuus dan weet jy wat om vanjaar op jou Kerslysie te sit!

Bron: Huisgenoot.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button