News

Dringende waarskuwing: R59 – verminder spoed

Daar is heelwat slaggate op die pad en word motoriste gewaarsku om waaksaam te wees.

Daar word tans herstelwerk aan slaggate op die R59 tussen Parys en die N1 gedoen. Hoewel die pad waar gewerk word, nie gesluit is vir verkeer nie, word motoriste ernstig versoek om spoed te verminder en veilige volgafstande te hou.

Wees bedag op die konstruksiespan wat aan die pad werk wanneer jy die R59 tussen Parys en die N1 sou ry. Foto: Brendan Olivier.
Die R59 tussen Parys en die N1 waar daar tans gewerk word om slaggate te herstel. Foto: Brendan Olivier.
Foto: Brendan Olivier.
Foto: Brendan Olivier.

Wees bedag op die konstruksiespan wat aan die pad werk, en waarskuwingstekens ter wille van jou eie en ander se veiligheid.

Foto: Brendan Olivier
Foto: Brendan Olivier
Wees bedag op slaggate op die R59 en verminder spoed.
Daar is heelwat slaggate op die R59 waarop motoriste bedag moet wees. Foto: Liezl Scheepers

Alternatiewe roetes vir die R59 na en van Parys

Van Parys na Gauteng

Vanaf Gauteng na Parys

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button