Local newsNews
Blitsige tye vir Thunder Aquatics
Die swemklub se swemmers het geskitter by die gala.
Ses swemmer van Thunder Aquatics het aan die CGA Level 1 gala in Johannesburg deelgeneem waar die volgende posisies op die podium behaal is.
Blakely Oelofse (o8) behaal ‘n eerste plek en twee tweede plekke.
Juandre Vosloo (o12) behaal ‘n eerste plek, 2 tweede plekke en ‘n derde plek.
RJ Van Der Westhuizen (o8) 2 tweede plekke en ‘n sesde plek.
Stephan Haggard (o10) derde plek, vierde plek en 2 sesde plekke.
Stiaan Bester (o10) vyfde, sesde, agtste en negende plekke.
Louw Bester (o10) 2 sewende plekke, 9de plek en 10de plek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



