Local newsSport

Protea-ruiterspan stap met die louere weg

Benewnes die nasionale kragmeting, is 'n internasionale kampioenskap ook tydens die week gehou.

Suid-Afrika se Protearuiterspan het verlede week met die louere weggestap na afloop van die internasionale
kragmeting by die SA Western Mounted Games.

Meer as 700 perde en ruiters uit al nege die land se provinsies is tydens die week by die kampioenskappe in Parys in aksie gesien.

Hierbewens was daar ook ‘n Britse span, ‘n span van Botswana en ‘n span van Zimbabwe.

SA se Protea-ruiterspan wat die SA Western Mounted Games internasionale kragmeting gewen het. Op die foto is Hennie Mey (spanbestuurder), Carli Huber, Lyla Kruger, Adriaan van Brakel, kaptein Elaine Fourie, Nick van Wyk, en Letitia Venter (assistent spanbestuurder). Foto: Verskaf
SA se Protea-ruiterspan wat die SA Western Mounted Games internasionale kragmeting gewen het. Op die foto is Hennie Mey
(spanbestuurder), Carli Huber, Lyla Kruger, Adriaan van Brakel, kaptein Elaine Fourie, Nick van Wyk, en Letitia Venter (assistent spanbestuurder).. Foto: Verskaf

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button