NewsNews

Man dood in kanaal gevind

‘n Man is Sondagoggend 5 Februarie dood gevind in ‘n waterkanaal langs die Viljoenskroonpad, sowat 10km buite Potchefstroom.

Die polisie en ER24 was op die toneel waar die man se lyk gevind is. Foto: Verskaf

Die polisie en ER24 was op die toneel waar die man se lyk gevind is. Foto: Verskaf

ER24 paramedici het kort voor 11:00 op die toneel gekom waar die polisie reeds besig was om die man se liggaam uit die kanaal te haal. Paramedici kon niks verder doen om die man te red nie en hy is op die toneel dood verklaar.

Die man was glo gister om 16:00 laas by sy huis duskant die kanaal gesien.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button