NewsNews

Soektog na liggaam in Kliprivier duur voort

MEYERTON. – Polisieduikers het Sondag hul soektog na die vermiste liggaam van ‘n pastoor in die Kliprivier van stapel gestuur.

police-tape

Volgens inligting het die pastoor en gemeentelede na die rivier by die Meyerton Sportvelde gegaan waar hy deur ‘n stroom meegesleur is.
Tot dusver is sy liggaam nog nie gevind nie en polisieduikers se soektog duur vandag voort.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button