NewsNews

Motorfietsryer dood na hy koedoe tref

‘n Motorfietsryer is gister dood na hy op die R512, buite Lanseria, ‘n koedoe getref het. Foto: ER24 Volgens Werner Vermaak, woordvoerder vir ER24, is noodpersoneel om 07:30 na die toneel ontbied waar hulle die man, sy motorfiets en die koedoe gevind het wat ‘n paar meter van mekaar gelê het. Die man is op …

Foto: ER24

Volgens Werner Vermaak, woordvoerder vir ER24, is noodpersoneel om 07:30 na die toneel ontbied waar hulle die man, sy motorfiets en die koedoe gevind het wat ‘n paar meter van mekaar gelê het.

Die man is op die toneel dood verklaar ne die koedoe is ook dood.

Volgens ‘n ooggetuie het die man en sy motorfiets deur die lug getrek, maar hy was nie bewus dat die man ‘n dier getref het nie. Hy het dit eers gesien toe hy ondersoek instel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button