NewsNews

Gru-vonds uit die Vaal

Talle omstanders  was Maandagmiddag op die rivieroewer naby die hangbrug die stille getuies van die toneel waar ’n  liggaam deur polisieduikers van Welkom uit die Vaalrivier gehaal is. Die liggaam was vermoedelik reeds ’n geruime tyd in die water. Parys Medix en die polisie is net na 09:00 na die toneel ontbied nadat ’n verbyganger …

Talle omstanders  was Maandagmiddag op die rivieroewer naby die hangbrug die stille getuies van die toneel waar ’n  liggaam deur polisieduikers van Welkom uit die Vaalrivier gehaal is. Die liggaam was vermoedelik reeds ’n geruime tyd in die water. Parys Medix en die polisie is net na 09:00 na die toneel ontbied nadat ’n verbyganger die liggaam opgemerk het. Die liggaam is net na 13:00 uit die rivier gehaal, maar die identiteit van die oorledene was teen druktyd nog nie bekend nie. Dié foto is geneem net nadat die liggaam uit die water gehaal is. Foto: Janke van Schalkwyk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button