NewsNews

Parysenaar is Noordwes Rolbal se senior enkelkampioen

Dries de Jager van die Parys-rolbalklub is die Noordwes rolbal senior enkelspelkampioen ná hy verlede Dinsdag op Lichtenburg in die eindstryd met 21-8 teen Chris Nicolaou van Strathvaal gewen het. De Jager was vol komplimente vir die prag toestand van die La Farge klub se bane. Die senior vrouekampioenskap is deur Rose du Plessis van …

Dries de Jager van die Parys-rolbalklub is die Noordwes rolbal senior enkelspelkampioen ná hy verlede Dinsdag op Lichtenburg in die eindstryd met 21-8 teen Chris Nicolaou van Strathvaal gewen het. De Jager was vol komplimente vir die prag toestand van die La Farge klub se bane. Die senior vrouekampioenskap is deur Rose du Plessis van die Potchefstroom-rolbalklub gewen. Op die foto is Dries en Chris ná Dinsdag se kragmeting. Foto: Henry Peens en berig deur Piet de Jager.

p die foto is Dries en Chris ná Dinsdag se kragmeting. Foto: Henry Peens.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button