Photo GalleriesSchool
Nou’s dit Vrystaat-kampioenskappe!
Twee en twintig atlete van Parys Primêre skool is gekies vir die Noord-Vrystaat atletiekspan wat Saterdag in Bloemfontein aan die Vrystaat-kampioenskappe sal deelneem. Die atlete is Anika Botes wat ook as die beste o.9 dogtersatleet vir die dag aangewys is, Johanka de Villiers, Roanri Hendriks, Mari Potgieter, Mieke Potgieter, Jané Esterhuizen, Dené van Zyl, Ingemar …

Twee en twintig atlete van Parys Primêre skool is gekies vir die Noord-Vrystaat atletiekspan wat Saterdag in Bloemfontein aan die Vrystaat-kampioenskappe sal deelneem. Die atlete is Anika Botes wat ook as die beste o.9 dogtersatleet vir die dag aangewys is, Johanka de Villiers, Roanri Hendriks, Mari Potgieter, Mieke Potgieter, Jané Esterhuizen, Dené van Zyl, Ingemar Fouché, Lana Burger, Nerine van der Westhuizen, Juné Roode, Danel de Bruyn, Janri Hendriks, Durandt Fouché, Heinrich Nortje, Regardt Joubert, AJ Meyer, Zak Naude, Delarey Joubert, Sebastiaan Coetzee, Gert Broodryk en Benjamin Bester.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



