News
Solidariteit wil ArcelorMittal-afleggings stuit
Vak-unie versoek publiek om beswaarskrif te onderteken

Volgens ‘n mediaverklaring het Solidariteit besluit om in te tree, “juis omdat hierdie kwessie soveel groter is as net AMSA – indien daar nie dringend ingegryp word nie, is dié afleggings dalk slegs die begin van vele ander in verskeie nywerheidsektore”.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



