Foto: www.kena.com
Vandag, 7 Julie is Wêreld Sjokolade Dag! Dit beteken jy mag vandag sjokolade in enige vorm – van blokkies tot by ‘n warm drankie en sjokoladekoek – geniet sonder om skuldig te voel.
Volgens www.nationaldaycalendar.com is sjokolade die eerste keer in Europa geproe op 7 Julie 1550, maar die kakaoboom se saad word reeds sedert 1100 vC in Meksiko en Sentraal Amerika geoes. Die eerste Wêreld Sjokolade Dag is in 2009 gevier. #Geniet
Read the original report here
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



