News
Geldwa aangeval
Vanderbijlpark – Elsje Vermeulen berig vir Vaalweekblad dat rowers vanoggend ‘n geldvervoerwa in Frikkie Meyer-boulevard, net na die Wawielbrug buite die dorp aangeval het. Plofstof is gebruik om die geldwa oop te skiet. Die toneel net na die Wawielbrug buite Vanderbijlpark waar ‘n geldvervoer-vragmotor aangeval is. https://vaalweekblad.com/67890/geldwa-aangeval-en-gebom/
Die toneel net na die Wawielbrug buite Vanderbijlpark waar ‘n geldvervoer-vragmotor aangeval is.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



