

Parysenaars kan vandag, 30 Desember, asook môre, 31 Desember nog vir oulaas hierdie jaar bloed skenk.
Die mobiele skenkerskliniek is vandag by Checkers Parys van 11:00 tot 17:00.
Môre is die skenkerskliniek by Checkers van 10:00 tot 15:00.
Elke skenker sal ‘n geskenk van waardering van die bloeddiens ontvang.
Help asseblief om ‘n verskil te maak in bloedvoorraad wat tans kritiek laag is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



