NewsNews

Plasings op noodgroepe

Plasings op noodgroepe

 

 

WhatsApp-groepe lewer ‘n groot bydrae om boodskappe vinnig te versprei en ook op die manier hulp te kry. Dit is al by herhaling bewys, veral met buurtwag-groepe.
We Care vra dat wanneer boodskappe op die We Care-groepe geplaas word waar daar vereis word dat ‘n saak by die polisie geopen word, (soos met vermiste persone en gesteelde voertuie), die boodskap eers privaat aan Wynand by 082 629 1553 gestuur word. Dit is sodat alle moontlike inligting eers gekry kan word en die regte hulpbronne geaktiveer en gekoördineer kan word. Wanneer dié tipe boodskappe direk op noodgroepe geplaas word, veroorsaak dit soms groot verwarring en misverstande.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button