Local newsNews

VVA sê dankie vir oop harte en hande

Dit is danksy skenkings soos hierdie dat VVA kan voorsien in die nood van hulle wat minder het.

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) Parys sê dankie aan Nadine Jubbe (skoolhoof van Willow Achers Academy), elke onderwyser, leerder en ouer van die skool vir die skenking van nie-bederfbare voedsel en ander produkte aan VVA.

Die kos en produkte sal gebruik word vir die kospakkies en sopkombuis waarmee VVA voorsien in die nood van hulle wat minder het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button