
Speurders van Vredefort soek na die familie van ‘n onbekende Sotho-sprekende man wie se liggaam op 15 September sowat 8km buite Vredefort langs die R720 gekry is.
Die man is ongeveer 45 jaar oud en het ‘n geskeurde swart denim, ‘n swart baadjie met die woord ‘autoscuolo’ daarop gedruk, ‘n geel sweetpakbaadjie en swart tekkies gedra.
Mense wie moontlik kan help met die identifisering van die man of wie ‘n familielid vemis is gevra om sers. Mojalefa Poli by 056 216 5702/22 of 060 737 0132 te skakel
Jy kan ook die Stop Misdaad nommer 08600 10111 skakel anoniem ‘n wenk laat op die MySAPS toepassing.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



