Local news

Pure kaskar-lekkerte

Die dag was 'n groot sukses

Hierdie was nou groot pret!

Parys Primêr het Vrydag 5 Mei hul eerste Kaskarresies aangebied wat ook vanjaar saamgeval het met die jaarlikse skoolkermis.

Anders as vorige jare toe die kermis in September gehou is, is besluit om die kermis vroeër te hou ter wille van die skoolrevue wat later vanjaar gehou word, en is die formaat aangepas. Die tradisionele beeskaartjie-projek is ook vervang met die kaskarresies as fondsinsameling. Naas die kermis-lekkernye en kaskarpret was daar  allerlei klim-en-klouter verrassings vir die kinders vandag op die skool se sportterrein.

‘n Inisiatief wat beslis ‘n groot sukses was en goed ondersteun is deur die borge.

Kaskarpret is laas in Parys gesien met die Dome Adventure  fees toe kaskarresies deel was van die gewilde fees.

 

Foto’s: Liezl Scheepers

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button