Local news
Kleuteratletiek skop vrolik af
Dit beloof om ‘n heerlike dag vol opwinding vir die kleintjies te wees.
Die kleuteratletiek waarby 10 skole betrokke is en deur Blikoortjies kleuterskool georganiseer is, het Vrydag, 14 Maart by Parys Laerskool so sportgronde afgeskop.
Dit beloof om ‘n heerlike dag vol opwinding vir die kleintjies te wees.
Kyk na die fotos hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!











































