News

  • OPENBARE NIE-WINSOOGMERK ORGANISASIES MOET NOU OPTREE

    News

        Instansies soos Ouetehuise, welsyns-, kulturele- en ander nie-winsbejag organisasies moet kennis neem dat hulle volgens munisipale belastingwette verplig…

  • Nog ‘n sterfte in begraafplaas

    News

    VANDERBIJLPARK. – Met die Vanderbijlpark begraafplaas tans in die nuus met aanvalle, moorde en selfmoorde is daar gistermiddag nog ‘n…

  • Dubbel die plesier want Aardklop is hier!

    News

    Nasionale kaartjieverkope maak eers op 30 Julie oop, maar slegs Potchefstromers kan nou al kaartjies by Computicket koop deur die…

  • GHB: Dié seksdwelm kan jou dood beteken

    News

    ’n Dodelike seksdwelm, bekend as GHB of Liquid G, is besig om opspraak in die media veroorsaak. Dit volg nadat…

  • Sekuriteitswag in Drie Riviere geskiet

    News

    VEREENIGING. – ‘n 34-jarige sekuriteitswag is in die vroeë oggendure in Drie Riviere aangeval en geskiet. Foto: ER24 Volgens paramedici…

  • Sakekamer vra strenger stappe teen betogers

    News

    Die Goue Driehoek Sakekamer het Maandag ‘n dringende versoek aan Midvaal se burgemeester en munisipale bestuurder gerig om kragdadige stappe…

  • Moeg vir die R59-chaos? Teken die petisie sommer nou

    News

    Inwoners van Midvaal asook ander motoriste wat die R59 gebruik om by hul bestemming te kom sit met hul hande…

  • Bejaarde man boet vir seksdaad van 2004

    News

    ’n Bejaarde man is Maandag tot ses jaar gevangenisstraf, opgeskort vir drie jaar, gevonnis vir onsedelike aanranding in 2004. Illustration…

  • Eiendomsagent trek dief in Goudstraat vas

    News

    Potchefstroom – ’n Eiendomsagent van die stad het ’n man op heterdaad betrap terwyl hy besig was om goedere by…

  • Kom fliek saam by die Kultuurkamer

    News

    Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek…

  • Hulp is beskikbaar teen Aarto-misbruike in Gauteng

    News

    Na jare van probleme rondom die wettige uitvoering van die Wet op die Administratiewe Beregtiging van Padoortredings (Aarto) word dit…

  • 11000 volt eis man se lewe – Opdatering

    News

    Opgedateerde weergawe van koerant artikel Vaalweekblad 26 Julie nadat meer inligting bekom is. VEREENIGING. – ‘n 50-jarige man is Vrydagoggend…

Back to top button