News
-
Twee voetgangers en bestuurder sterf op die R59
NewsDie polisie en verkeersowerheid ondersoek die omstandighede van die ongeluk wat gisteraand (Sondag 10 Junie) die lewe van twee voetgangers…
-
-
Hof skep verwarring oor vuurwapens
NewsDie VF Plus het vandeesweek gesê hy is teleurgesteld in die uitspraak van die Grondwethof oor die hernuwing van vuurwapenlisensies…
-
Verhoor eers in 2019 hervat
NewsFinale hofdatums is vandag, Vrydag 8 Junie, in die Hoë Hof in Parys, vasgestel vir wanneer die verhoor van Boeta…
-
Een dood, twee beseer na sloot inval
News’n Man is dood en ’n ander beseer nadat ’n sloot wat hulle gegrawe het, op hulle ingeval het.
-
‘Ons is seer en stukkend’ – sê Ma Jenny na verpletterende nuus
NewsDie Schreüder-gesin van Sasolburg het gisteraand verdere verpletterende nuus oor hul seun en broer, Wayne (33), se toestand gekry. Dokters…
-
Beskerm ons kinders
NewsParys Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) en Parys SAPD het verlede week kragte saamgesnoer om tydens Kinderbeskermingsweek (28 Mei tot 1…
-
België-geleentheid wink vir verpleegkunde student
NewsLelanie Keyser, oudskolier van Parys en tweedejaar B.Cur (Verpleegkunde) student aan die NWU se Potchefstroom-kampus, het ’n geleentheid van ’n…
-
DA: Budget overestimates expected revenue
NewsThe Democratic Alliance (DA) voted against the Ngwathe Local Council’s 2018-19 budget that council approved last Wednesday, saying it overestimates…
-
Publiek se steun gevra vir “Projek maak die dorp weer lig”
NewsDie Parys Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) in samewerking met die Parys SAPD, het hul “Maak die Dorp weer Lig”-projek die…
-
Watermeterkas diefstal nou die nuutste
NewsTalle gevalle waar die metaal watermeterkaste by huise in die dorp eenvoudig uitgegrou en weggedra word, vermoedelik om as skrootmetaal…
-
Laat aansoeke: Geen goeie nuus vir vuurwapeneienaars
NewsVandag se uitspraak in die konstitusionele hof in Johannesburg ná 'n jarelange hofgeding tussen die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV),…










