Local newsNews

Omgee is om te gee

Die gemeenskap se ondersteuning vir die projek het 'n groot verskil gemaak.

Parys Bande het onlangs uitgereik na Hoërskool Parys en Vrystaat Versorging in Aksie se Chrissanloo en Lerato veiligheidshuise met ‘n skenking van sanitêre ware.


Dié uitreikprojek is gedurende Augustus aangepak as deel van die Vrouemaand-vieringe.


Vir elke pakkie sanitêre ware wat kliënte gedurende Augustus na Parys Bande gebring het, het hul afslag op wielbelyning gekry, en kon daar op dié manier weer teruggegee word aan die gemeenskap.

Van die sanitêre ware wat vir die projek geskenk is. Foto: Verskaf
Van die sanitêre ware wat vir die projek geskenk is.
Foto: Verskaf
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button