Top stories

  • Malema meen 16 Augustus moet ‘n openbare vakansiedag wees

    News

    Julius Malema, leier van die EFF, het gister gesê 16 Augustus moet as ʼn openbare vakansiedag verklaar word. Julius Malema…

  • Só gaan die nuwe brandstofprys jou sak ruk

    News

    Die Outomobiel Assosiasie (AA) sê motoriste kan verwag om aansienlik meer vir brandstof te betaal in September. Dit volg na brandstofpryse…

  • Man ernstig beseer na hy deur ‘n Meyerton-fabriek se dak val

    News

    MEYERTON – ‘n Man is ernstig beseer na hy gister deur ‘n dak by ‘n fabriek in Mariusweg geval het.…

  • Kyk wat gebeur in jou dorp

    News

    Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum. * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan…

  • Bejaarde egpaar in hospitaal na wrede aanval

    News

    ʼn Bejaarde egpaar is Donderdagoggend kaal uitgetrek, aangerand en met kookwater en warm olie gebrand tydens ʼn aanval op ʼn…

  • Polisie slaan weer toe op net-hengelaars in Vaalrivier

    News

    Onwettige visvang met nette is geen nuwe verskynsel nie, en is dit landwyd ’n  groot probleem wat ernstige kommer wek.…

  • Vlytige oumenshande maak ‘n verskil in kinderlewens

    News

      Vlytige oumenshande – sommige al kromgetrek van artritis, werk al vir maande om mooi goedjies te maak vir kleingoed…

  • Boelies laat ‘eina-letsels’

    News

    As deel van die Parys Primêre skool se Anti-Boelieweek-program, het die bekende spreker Rodney Seale, asook past. Rinus van Sandwyk…

  • ’n Hele 1,2 ton se kos vir mini’s

    News

    ’n Hele 1,2 ton kos. Dit is wat die 10-jarige Deandré  Pieterse van Parys reeds op haar eie ingesamel het…

  • Daly (14) vat vlug as jongste solo-vlieënier in Suid-Afrika

    News

    “Ek was in die kajuit vasgegespe vir ‘n gewone alledaagse en roetine vliegsessie terwyl my instrukteur langs die sweeftuig gestaan…

  • Have you done your parkrun yet?

    News

    The phenomenon of parkrun has taken South Africa by storm. Brought to South Africa by running legend, Bruce Fordyce, the…

  • Nuutste oor skoolbus en drywer

    News

       VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Vaalrivier se kommer oor hul sportorganiseerder, wat die afgelope naweek spoorloos saam met die skoolbussie…

Back to top button