‘n 70 Jarige man is vermoedelik Vrydagaand 10 Junie vermoor op sy Sassobyl kleinhoewe net buite Vanderbijlpark.
Die polisie het sy voertuig in Muvango gevind en nadat die registrasie opgevolg is, het die polisie na sy woning gegaan waar hulle die garagedeur en huis oopgevind het. Die man is in die huis gevind met twee kopwonde.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



