NewsNews

Vrou dood in Krugerwildtuin na olifanttand haar deurboor

‘n Tragiese toneel het Woensdag in die Krugerwildtuin afgespeel toe twee vroue deur ‘n trop olifante bestorm is. Illustrasie foto Een van die olifante se tand het die een vrou van haar lae rug tot borskas deurboor. Sy is op die toneel dood. ‘n Ander vrou het ernstige beserings opgedoen en is na die Mediclinic …

Illustrasie foto

Een van die olifante se tand het die een vrou van haar lae rug tot borskas deurboor. Sy is op die toneel dood. ‘n Ander vrou het ernstige beserings opgedoen en is na die Mediclinic Tzaneen vir behandeling geneem en later na die Mediclinic Limpopo oorgeplaas.

Die voorval het in die Mopani-kamp gebeur en word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button