NewsNews

En toe skud die aarde

Suid-Afrikaners wat in die noorde van die land woon het vanoggend ‘n groot skok gekry toe hulle ‘n aardbewing beleef het.  Volgens die United Stated Geological Survey (USGC) het die aardbewing om 05:08 plaasgevind en  5,2 op die Richterskaal gemeet. Die aardbewing het volgens die USGC 5 km onder die aardkors ontstaan en die episentrum was …

 Volgens die United Stated Geological Survey (USGC) het die aardbewing om 05:08 plaasgevind en  5,2 op die Richterskaal gemeet.

Die aardbewing het volgens die USGC 5 km onder die aardkors ontstaan en die episentrum was 8 km van die Noordwes-dorpie Stilfontein, en ongeveer 41 km van die studentedorp Potchefstroom.

Inwoners van onder meer Pretoria, Johannesburg, Orkney en Klerksdorp het dit ook gevoel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button